Mens­ge­noom klei­ner as son­ne­blom s’n

Beeld - - Nuus - – El­sa­bé B­rits

’n Son­ne­blom het 10% meer ge­ne­tie­se ma­te­ri­aal as die mens.

Ge­no­me B­ri­tish Co­lum­bia het pas die ge­noom van die son­ne­blom ge­kar­teer.

Vol­gens sy na­vor­sing, wat in die vak­tyd­skrif Na­tu­re ge­pu­bli­seer is, het die son­ne­blom se ge­noom (sy vol­le­di­ge ge­ne­tie­se sa­me­stel­ling) tal­le her­ha­lings en is daar­om gro­ter as dié van die mens. Die mens se ge­noom is meer di­vers. Die son­ne­blom word lank­al in die we­ten­skap ge­bruik as ’n mo­del vir e­vo­lu­si­o­nê­re bi­o­lo­gie wat toon hoe nu­we spe­sies ont­staan.

Baie van die her­ha­len­de ge­ne is mil­joe­ne ja­re oud, maar het in die plant be­houe ge­bly.

Fo­to: JAN HAMMAN

Die ge­noom (vol­le­di­ge ge­ne­tie­se sa­me­stel­ling) van die son­ne­blom is pas ge­kar­teer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.