Daw­sons Ga­me and Trout Lod­ge

Beeld - - Nuus -

Een mid­week­va­kan­sie by die Daw­sons Ga­me and Trout Lod­ge in Bar­ber­ton vir twee men­se. Ont­byt en ’n bos­rit is in­ge­sluit. Die prys is R9 720 werd.

Die groot, luuk­se ka­mers het elk ’n kag­gel en ’n groot Vic­to­ri­aan­se bad­ka­mer.

Daar is luuk­se ka­toen­lin­ne, uit­ge­soek­te an­tie­ke meu­bels, groot bed­dens en in­stap­kas­te.

Ont­byt en mid­dag­e­te kan in die pri­vaat­heid van gas­te se ka­mers ge­niet word of op die stoep of eet­ka­mer. K­wad­fiet­se is be­skik­baar of gaan op ’n bos­rit of stap­tog om wild te be­sig­tig.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.