Kaar­tjies vir In­ni­bos­fees

Beeld - - Nuus -

35 stel­le van twee kaar­tjies vir die In­ni­bos-kuns­te­fees, wat van 5 tot 8 Ju­lie in M­bom­be­la ge­hou word. Jy kan ook kaar­tjies wen vir spe­si­fie­ke ver­to­nings op In­ni­bos, soos Fie­la se kind, Beurt­krag, Ko­ö­pe­ra­sie­sto­ries, Voks­be­sit met S­chalk Be­zui­den­hout, Kaal van El­vis Blue, 15 jaar met kla­vier en ki­taar van Jak de P­rie­ster, F­len­nie die sna­re, Op my eish van Neels van Jaars­veld en ’n ver­to­ning van Dow­we Dol­la.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.