Kui­er saam by ’n Le­ri­ba Lod­ge

Beeld - - Nuus -

Twee uit­span­ge­leent­he­de vir ’n nag elk by die Le­ri­ba Lod­ge in Cen­tu­ri­on van R2 550 elk; drie nag­te vir 12 men­se by die Le­ri­ba Co­as­tal Lod­ge in Bal­li­to van R16 500; en drie nag­te vir tien men­se by die Le­ri­ba Bush Lod­ge in P­ha­la­bor­wa van R16 500.

Die Le­ri­ba-groep gee ook tien kaar­tjies van R150 elk weg vir die Oes­fees op 27 en 28 Mei by die Le­ri­ba Lod­ge in Cen­tu­ri­on.

Die Le­ri­ba Co­as­tal Lod­ge is ’n vyf­ster­self­sorglod­ge op die 12de set­perk van die P­rin­ce’s Grant-gholf­land­goed aan die Dol­fyn­kus in K­waZu­lu-Na­tal.

Die Le­ri­ba Bush Lod­ge (fo­to), ook ’n luuk­se vyf­ster­self­sorglod­ge, word om­ring deur in­heem­se woud en is ge­leë op die vyf­de skoon­veld van die Hans Me­ren­sky-gholf­land­goed in P­ha­la­bor­wa. Die wild­tuin is aan die oos­te­li­ke grens.

Ver­blyf by die Le­ri­ba Lod­ge in Cen­tu­ri­on, ook ’n vyf­ster­lod­ge, sluit ont­byt en ’n ge­skenk­be­wys van R400 vir aand­e­te in.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.