B­reek weg na ’n ATKV­oord

Beeld - - Nuus -

Agt mid­week­weg­bre­ke (Son­dag tot Don­der­dag) vir vier men­se by ’n ATKV-oord. Ont­byt is in­ge­sluit.

Die waar­de van die va­kan­sie is R5 625.

Een van dié be­stem­mings kan jou­ne wees: Buf­fels­poort, ’n klip­gooi van Sun Ci­ty; Dra­kens­vil­le na­by die voet­heu­wels van die Dra­kens­berg-am­fi­te­a­ter, ’n Wê­reld­er­fe­nis­ge­bied; Ei­land-Spa aan die sui­de­li­ke oe­wer van die Le­ta­ba­ri­vier en slegs 68 km oos van T­za­neen in Lim­po­po; Gou­di­ni Spa (fo­to), in die hart­jie van die Bo­land­se ber­ge, met he­len­de mi­ne­raal­bad­dens; ATKV-Har­ten- bos lê aan die Tuin­roe­te tus­sen Kaap­stad en Port E­li­za­beth, so­wat 8 km van Mos­sel­baai en 40 km van die Ge­or­ge-lug­ha­we; Klein-Ka­ri­ba net bui­te Be­la-Be­la in een van die Wa­ter­berg se mooi­ste klo­we of Na­ta­lia, 40 km suid van Dur­ban met sy sil­wer­wit see­sand en blink­blou wa­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.