Lost Trail B&B in M­bom­be­la

Beeld - - Nuus -

Een weg­breek vir twee men­se by die Lost Trail B&B in M­bom­be­la. Ont­byt in­ge­sluit. Die prys is R2 500 werd.

Lost Trail B&B is weg­ge­steek tus­sen e­nor­me rot­se in ’n dood­loop­straat in M­bom­be­la, na­by die dorp se gholf­baan. Die vier­ster­gas­te­huis is i­de­aal ge­leë op pad Kru­ger­wild­tuin of Mo­sam­biek toe. Dis ook bin­ne mak­li­ke be­reik van die Sud­wa­la-grot­te, die Gras­kop/Sa­bie-pa­no­ra­ma-roe­te, Ja­ne Good­all C­himp E­den en Pel­grims­rus.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.