Blue Moun­tain Lod­ge

Beeld - - Nuus -

’n Na­week by die Blue Moun­tain Lod­ge tus­sen Sa­bie en Ha­zy­view vir twee men­se. Ont­byt in­ge­sluit. Die prys is R11 000 werd. Dis ’n a­sem­ro­wen­de be­stem­ming in die hart van M­pu­ma­lan­ga. Die vyf­ster­lod­ge is om­ring deur 200 ha in­heem­se woud en die dam huis­ves swart­baars. Kyk vo­ëls, hen­gel, stap in die woud en ge­niet be­kroon­de gour­met-maal­tye en mas­se­rings in die pri­vaat­heid van jou eie ka­mer. He­li­kop­ter- en warm­lug­bal­lon­rit­te, perd­ry, k­wad­fiet­se en wit­wa­ter­ri­vier­vaar­te is in die om­ge­wing be­skik­baar.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.