Coun­try Bou­ti­que Ho­tel in Wit­ri­vier

Beeld - - Nuus -

Vier ro­man­tie­se na­week­weg­bre­ke by die Coun­try Bou­ti­que Ho­tel in Wit­ri­vier vir twee men­se van R8 100 elk. E­tes in­ge­sluit.

Die Coun­try Bou­ti­que Ho­tel is aan die bui­te­wy­ke van Wit­ri­vier en was oor­spronk­lik die huis van ’n a­vo­ka­do-boer in die om­ge­wing.

Die ho­tel se de­kor is e­le­gant in ’n mo­der­ne ba­rok­styl, met swie­ri­ge kan­de­la­re en tal­le spie­ëls. Dit is i­de­aal vir ’n ro­man­tie­se weg­breek. Die ho­tel is net tien mi­nu­te se ry van die M­pu­ma­lan­ga-lug­ha­we en na­by die Kru­ger­wild­tuin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.