P­ri­de Rock Lod­ge in Botswa­na

Beeld - - Nuus -

Een va­kan­sie van vyf nag­te vir ses men­se by die P­ri­de Rock Lod­ge in die Tu­li­wild­re­ser­vaat in Botswa­na. Die prys is R83 500 werd en sluit in ver­voer, grens­be­las­ting, wil­drit­te, ak­ti­wi­tei­te en uit­stap­pies.

In die Tu­li-wild­re­ser­vaat be­weeg o­li­fan­te in trop­pe van tot 400 en die kre­me­tart­bo­me is tus­sen 2 000 en 3 500 jaar oud. Dis ’n pa­ra­dys vir vo­ël­ky­kers met meer as 350 vo­ël­spe­sies. Die lod­ge is ’n self­sorg­kamp met kom­buis­wa­re en op­ge­lei­de per­so­neel wat maal­tye vir jou kan be­rei.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.