Twee nag­te by Sa­bi S­tar C­ha­lets

Beeld - - Nuus -

Een weg­breek van twee nag­te vir twee vol­was­se­nes en twee kin­ders by die Sa­bi S­tar C­ha­lets bui­te Sa­bie. Ont­byt in­ge­sluit. Die prys se waar­de is R5 000. Sa­bi S­tar C­ha­lets is in ’n af­ge­leë val­lei aan die oe­wer van ’n berg­stroom, 3 km van Sa­bie, M­pu­ma­lan­ga se wa­ter­val­wê­reld.

Die self­sor­g­cha­lets is on­ge­kuns­teld en ou­wê­relds.

El­ke cha­let het ’n braai­plek. Lê langs die swem­bad of gaan stap langs die stroom.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.