JZ en ANC se wa­re kleu­re sig­baar

Beeld - - Kommentaar - Myn­hardt Kok, P­re­to­ria

Pres. Ja­cob Zu­ma het baie men­se in die eer­ste paar jaar van sy ter­myn om die bos ge­lei.

Hy het A­fri­ka­ners ge­pam­per­lang deur ’n vlei­sie met hul­le te braai, na hul­le te ver­wys as die e­nig­ste wit A­fri­ka­ne en dr. Pie­ter Mul­der as ad­junk­mi­nis­ter aan te stel.

Ná sy eer­ste 100 dae as pre­si­dent het op­po­si­sie­par­tye ’n punt van 48,5% aan hom toe­ge­ken. Sy hoog­ste punt, 70% het van Mul­der ge­kom.

Tus­sen A­pril 2009 en No­vem­ber 2009 het JZ se steun van 6,1 tot 7,6 uit 10 ge­styg. On­der wit men­se was die sty­ging van 2,3 tot 5,4 uit 10. Maar die ge­ty het teen die ANC en JZ ge­draai en in 2013 word die “e­nig­ste wit A­fri­ka­ne” die skur­ke toe JZ A­fri­ka­ners in die par­le­ment ver­ne­der met sy Van Rie­beeck-toe­spraak en luid­keels ap­plous uit ANC-ban­ke kry.

Die ver­val in die ANC het voort­ge­duur en in die 2014-ver­kie­sing het die ANC se steun van 65,9% in 2009 tot 62,15 af­ge­neem. Ná die 2016- mu­ni­si­pa­le ver­kie­sing was die skrif aan die muur.

Se­dert­dien word ras­sis­tie­se re­to­riek deel van hul werk­wy­se wat kul­mi­neer toe na M­mu­si Mai­ma­ne as “’n wit man in ’n swart vel” ver­wys is en die DA-LP P­hum­zi­le van Dam­me vies­lik uit­ge­kryt is.

JZ en die ANC se wa­re kleu­re is nou bloot­ge­lê.

Ja­cob Zu­ma

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.