Dié stu­den­te ver­dien nie sim­pa­tie

Beeld - - Kommentaar - G­re­t­chen

Nee, Mar­thie Rich­ter (“Jong men­se is net jong men­se”, 23.05), daar­die Tuk­kies het pre­sies ge­weet waar­mee hul­le be­sig is. Dit was walg­lik en af­stoot­lik.

As hul­le wil aan­bly, moet hul­le vir be­ra­ding gaan en die vrou­e­kos­hui­se tot die ein­de van die jaar skoon­maak. As dit my seun was, het ek hom uit­ge­skop. As hul­le so groot is, dan kan hul­le maar vir hul­self sorg.

Met so ’n men­ta­li­teit gaan hul­le nê­rens kom nie. Hul­le moet weet dit is nie ou­kei nie!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.