Goeie nuus

Ver­loor én wen jou le­we

Beeld - - Middelblad - – S­te­phan Jou­bert

Vei­lig­heid is ’n hoë pri­o­ri­teit in Suid A­fri­ka. Ons be­stee der­dui­sen­de ran­de aan vei­lig­heid.

Daar­om is dit vreemd dat Pau­lus sy eie vei­lig­heid so skok­kend laag ge­re­ken het dat hy selfs be­reid was om sy eie le­we te ver­loor. Vir hom was daar al­tyd ’n ho­ër waar­de as per­soon­li­ke vei­lig­heid.

Nee, wag, daar is Ie­mand wat ho­ër waar­de het as self­be­houd.

Pau­lus het van har­te ge­weet Chris­tus is sy le­we. In Han­de­lin­ge 21:13 sê hy dat hy nie net be­reid is om vir Chris­tus te leef nie, maar om ook vir Hom te sterf.

Om jou le­we vir Hom op te of­fer is om dit te­rug te wen. Om jou­self in Hom te ver­loor is om te leef.

Om Chris­tus na te volg is om vir jou­self skat­te in die he­mel te ver­ga­der, daar waar mot en roes nie ver­niel nie en waar die­we nooit in­breek en steel nie.

Hier­voor kan mens jou le­we ver­loor en in die­self­de a­sem weer te­rug­wen!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.