Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Toe ant­woord Pau­lus: “. . . Ter wil­le van die Naam van die He­re Je­sus is ek be­reid om in Je­ru­sa­lem nie net ge­van­ge ge­neem te word nie, maar selfs ook te ster­we.” – Hand. 21:13

Ek wil ook nou, soos nog al­tyd, met al­le vry­moe­dig­heid deur my he­le we­se Chris­tus ver­heer­lik in le­we en in ster­we, want om te le­we, is vir my Chris­tus, en om te ster­we, is vir my wins. – Fil. 1:21

U troue lief­de is meer werd as die le­we; daar­om sal ek U prys. – Ps. 63:4

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.