SA flieks kry tal­le be­noe­mings vir A­fri­ca A­ca­de­my A­wards

Beeld - - Kuns & Vermaak - La­e­ti­tia Pop­le Die plak­kaat van A­kin O­mo­to­so se wat 12 be­noe­mings ont­vang het vir die A­fri­ca Mo­vie A­ca­de­my A­wards.

Die Suid-A­fri­kaan­se rol­prent Va­ya het 12 be­noe­mings vir die jaar­lik­se A­fri­ca Mo­vie A­ca­de­my A­wards (AMAA) ont­vang, ter­wyl Suid-A­fri­ka se amp­te­li­ke in­skry­wing vir van­jaar se Os­cars, Call Me T­hief ( Noem my skol­lie), se­we be­noe­mings het.

Die in­ter­na­si­o­na­le rol­pren­te Qu­een of Kat­we en ’76 het elk agt be­noe­mings in­ge­ryg. Die be­noe­mings is on­langs in R­wan­da deur die pre­si­dent van die ju­rie, Ber­ni Gold­blat, be­kend ge­maak.

93 Days, ’n rol­prent oor die E­bo­la-kri­sis in Ni­ge­rië, het se­we be­noe­mings ont­vang en twee an- der Ni­ge­rie­se pro­duk­sies, Oloi­bi­ri en Slow Coun­try, het elk vier kop­knik­ke ge­kry.

Va­ya, van die re­gis­seur A­kin O­mo­to­so, han­del oor twee mans wat van die plat­te­land trek om in die Goud­stad ’n le­we te pro­beer maak.

Dit is be­noem vir bes­te draai­boek, rol­prent in ’n A­fri­ka­taal, rol­prent, klank­baan, ki­ne­ma­to­gra­fie, klank, re­di­ge­ring, op­ko­men­de ak­teur (A­z­wil­le S­ha­na­ne- Ma­di­ba), by­spe­ler (War­ren Ma­se­mo­la) en -speel­ster (No­mon­de M­bu­si), ak­tri­se (Zimk­hi­tha Nyo­ka) en re­gis­seur.

Call Me T­hief ( Noem my skol­lie) is be­noem as bes­te rol­prent, as­ook bes­te prent in ’n A­fri­ka­taal. Dann-Ja­ques Mou­ton is be-

Suid­A­fri­ka se amp­te­li­ke in­skry­wing vir van­jaar se Os­cars, Call Me T­hief (Noem my skol­lie), het se­we be­noe­mings.

noem as bes­te ak­teur, die re­gis­seur Da­ry­ne Jos­hua is be­noem as bes­te re­gis­seur en dit is ook be­noem vir pro­duk­sie­ont­werp, re­di- ge­ring, en Aus­tin Ro­se is as be­lo­wen­de ak­teur be­noem.

Die plaas­li­ke prent Do­ra’s Pe­a­ce staan ook s­terk met vyf be- noe­mings.

Die Suid-A­fri­kaan­se rol­prent The W­ha­le Cal­ler het twee be­noe­mings ont­vang, vir bes­te vi­su­e­le ef­fek­te en ki­ne­ma­to­gra­fie.

Dit is ge­grond op Za­kes Mda se ge­lyk­na­mi­ge boek en speel in Her­ma­nus af met die jaar­lik­se Wal­vis­fees waar ’n wal­vis­roe­per aan­kon­dig as daar wal­vis­se in die baai is.

Van­jaar ding rol­pren­te en ak­teurs in 30 ka­te­go­rieë mee om die ge­sog­te pry­se wat pres­ta­sie in die rol­prent­be­dryf in A­fri­ka en die di­a­spo­ra er­ken.

Die wen­ners word op 15 Ju­lie in La­gos, Ni­ge­rië, be­kend ge­maak.

Dann­Ja­ques Mou­ton in Call Me T­hief ( Noem my skol­lie).

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.