Die sy­fers

Beeld - - Sake -

Coro­na­ti­on se half­jaar­sy­fers:

) In­kom­ste daal met 6% tot R1,9 mil­jard. ) Wins vir die half­jaar daal met 5% tot R763 mil­joen. ) Di­vi­dend ver­klaar: R2,20 (2016: R2,29).

Dit is die der­de half­jaar (tot ein­de Maart) ag­ter­een­vol­gens dat Coro­na­ti­on se in­kom­ste en wins daal. Die da­ling hou ook ver­band met sy ba­tes on­der be­stuur wat ver­der ge­daal het – tot R576 mil­jard van R606 mil­jard ’n jaar ge­le­de teen ein­de Maart.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.