Dek só he­le be­soek aan die hos­pi­taal

Beeld - - Sake Nuus -

Die dae dat me­die­se ske­mas die vol­le kos­te be­taal van ’n o­pe­ra­sie of me­die­se pro­se­du­re in ’n p­ri­va­te hos­pi­taal is he­laas ver­by.

Vroe­ër kon ’n lid van ’n me­die­se ske­ma aan­vaar dat die hos­pi­taal­kos­te teen ’n vas­ge­stel­de ske­ma­ta­rief van 100% al­les be­taal sou word, maar on­ge­luk­kig is dit nie meer die ge­val nie.

’n Ske­ma­ta­rief van 100% be­te­ken nie nood­wen­dig vol­le, om­vat­ten­de dek­king nie.

Me­die­se ske­mas in Suid-A­fri­ka het ver­skil­len­de op­sies waar­uit hul le­de kan kies en hier­die op­sies bied ver­skil­len­de voor­de­le met spe­si­fie­ke ske­ma­ta­rie­we wat van toe­pas­sing is. Die ske­ma­ta­rie­we wis­sel tus­sen 100%, 200% en 300% en die maan­de­lik­se by­dra­es ver­hoog daar­vol­gens. Ver­re­weg die mees­te le­de kies op­sies wat ske­ma­ta­rie­we van 100% bied om maan­de­lik­se by­dra­es be­kos­tig­baar te hou.

Om­dat me­die­se spe­si­a­lis­te se ta­rie­we nie meer deur wet­ge­wing ge­re­gu­leer word nie, word ta­rie­we in baie ge­val­le ge­hef wat tot vier keer duur­der is as die 100% wat me­die­se ske­mas be­taal. Le­de word per­soon­lik aan­spreek­lik ge­hou vir al­le re­ke­ning­te­kor­te, wat dui­sen­de ran­de kan be­loop en hul­le plat­sak laat.

Dit is wan­neer ga­pings­ver­se­ke­ring jou bas kan red.

Hoe ont­staan ’n re­ke­ning­te­kort?

Hier­on­der is ’n voor­beeld van ’n kei­ser­snee wat aan­dui hoe be­lang­rik me­die­se ga­pings­ver­se­ke­ring is.

Die voor­beeld wys dat ’n lid wat aan ’n me­die­se ske­ma be­hoort en ’n op­sie ge­kies het wat ’n vas­ge­stel­de ske­ma­ta­rief van 100% be­taal, meer as R8 000 uit haar eie sak sal moet op­dok.

Moe­nie aan­vaar dat jou me­die­se ske­ma al­le kos­te sal dek nie.

Kon­tak jou ma­ke­laar of kon­tak Stra­tum Be­ne­fits reg­streeks vir meer in­lig­ting oor die uit­son­der­li­ke waar­de en u­nie­ke voor­de­le wat ons bied – sak­pas vir el­ke ge­sin!

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.