Vier op­sies

Beeld - - Sake Nuus -

Stra­tum Be­ne­fits bied vier ga­pings­ver­se­ke­rings­op­sies wat die vas­ge­stel­de ske­ma­ta­rie­we van me­die­se ske­mas met ’n by­ko­men­de 500% ver­hoog* wan­neer le­de aan­spreek­lik word vir re­ke­ning­te­kor­te wat be­taal is uit hul me­die­se ske­ma se hos­pi­taal­voor­deel.

Dié op­sies bied dek­king vir me­die­se pro­se­du­res wat in ’n hos­pi­taal, dag­kli­niek of spreek­ka­mer ge­doen word mits die diens­te uit ’n lid se me­die­se ske­ma se hos­pi­taal­voor­deel be­taal is.

Die maan­de­lik­se pre­mies van ons po­lis­se is ui­ters be­kos­tig­baar en wis­sel tus­sen R180 en R320 per ge­sin per maand en is be­skik­baar vir le­de van al­le ge­re­gis­treer­de me­die­se ske­mas in Suid­A­fri­ka. Be­ne­wens ’n ga­pings­voor­deel, bied ons po­lis­se ook aan­vul­len­de dek­king vir kan­ker­be­han­de­ling, in­wen­di­ge pros­te­ses, nood­ge­val­le, ver­plig­te by­be­ta­lings, trau­ma­be­ra­ding en so meer.

Men­se van al­le ou­der­dom­me kan aan­soek doen.

El­ke ge­re­gis­treer­de af­hank­li­ke wat aan­ge­dui word op die hoof­lid of ga­de se me­die­se ske­ma word ge­dek. * On­der­wor­pe aan ’n oor­hoof­se po­lis­li­miet van R150 000 per per­soon per jaar soos voor­ge­skryf deur wet­ge­wing.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.