Bul­le wil teen ’Ca­nes wys daar is nog hoop

Beeld - - Geklassifiseerd - Co­bus Claas­sen

Na­dat die Bul­le die laas­te paar we­ke 50-tal-ne­der­lae teen die Cru­sa­ders en die Leeus ge­ly het, is Sa­ter­dag se ont­moe­ting met die Hur­ri­ca­nes op Lof­tus Vers­feld ’n on­heil­spel­len­de ge­dag­te.

Wan­neer jy Ru­an S­teen­kamp, Bul­le-flank, daar­oor uit­vra, sê hy rug­by is nie ver­on­der­stel om maan­skyn en ro­se te wees nie.

“Ek het nog al­tyd ge­glo jy moet deur moei­li­ke tye gaan om ster­ker te word en bo uit te kom. Al­mal weet ons suk­kel, maar ons het steeds ’n taak om te ver­rig.”

S­teen­kamp sê die uit­da­ging vir hom en sy span­maats is om al­les wat ag­ter die skerms by Lof­tus ge­beur in die kleed­ka­mer te los wan­neer hul­le teen die ’Ca­nes op­draf.

“Dit is ’n groot ge­leent­heid om teen waar­skyn­lik die bes­te span in Su­per­rug­by te speel. Ons is heel­te­mal be­wus van die ge­vaar wat die Hur­ri­ca­nes in­hou.”

Dié oud-Kru­gers­dor­per met die by­naam S­to­ney sê dit is ’n groot voor­reg om die sei­soen teen die Nieu-See­land­se span­ne te speel.

“Spe­lers soos Je­ro­me Kai­no en Li­am Mes­sam was ’n paar jaar ge­le­de my hel­de en ek het van­jaar die kans ge­kry om teen hul­le te speel.

“Sa­ter­dag kom ons teen Ar­die Sa­vea te staan wat tans een van die voor­ste flan­ke in wê­reld­rug­by is.”

S­teen­kamp en Sa­vea her­vat Sa­ter­dag ’n twee­stryd wat in 2013 in Frank­ryk by die Ju­ni­or Wê­reld­toer­nooi be­gin het toe hul­le on­der­skei­de­lik die Jong Bok­kies en die Ba­by Blacks aan­ge­voer het. “Ar­die is ’n goeie maat­staf.” S­teen­kamp het as bal­jag­ter ’n be­lang­ri­ke man­daat teen die Ki­wi’s.

“Jy moet dit by die af­breek­pun­te vir die Hur­ri­ca­nes so moei­lik moont­lik maak om skoon be­sit te kry.

“Hul­le is die span wat die bal die vin­nig­ste weg­kry en hul­le sal jou stuk­kend speel as hul­le voor­voet­mo­men­tum kry.

“Dit gaan vir ons be­lang­rik wees om ons­self eer­stens in die kon­tak­si­tu­a­sies te laat geld. Maar ja, ons moet ’n ma­nier kry om hul be­sit sta­di­ger te maak.” ) Die S­pring­bok-stut T­re­vor Ny­a­ka­ne het Sa­ter­dag teen die Leeus sy skou­er be­seer en die Bul­le se me­die­se span sal la­ter van­dees­week be­sluit of dit wys sal wees om hom te kies.

Die­self­de geld die vleu­el Si­bahle Max­wa­ne, wat sy Su­per­rug­by-de­buut op El­lis­park ge­maak het. Her­man Ros­souw, die Bul­le se span­dok­ter, sê Max­wa­ne het har­sing­skud­ding op­ge­doen, maar hy her­stel goed.

Fo­to: GALLO IMAGES

Ru­an S­teen­kamp

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.