SA A­span ge­laai met Bok­ke én jong ta­lent

Beeld - - Sport -

Ru­an Com­brinck, T­re­vor Ny­a­ka­ne, Ju­an de Jongh en Li­o­nel Ma­poe is uit die S­pring­bok­groep vir die toets­reeks teen Frank­ryk weg­ge­laat en sal nou hul staal vir die SA A­span in ’n reeks teen die Fran­se Bar­ba­ri­ans moet toon.

Al vier dié spe­lers is ver­le­de jaar deur Allister Coetzee, S­pring­bok­af­rig­ter, in­ge­span.

Die los­voor­spe­lers U­zair Cas­siem en Je­an­Luc du P­reez, wat ook ein­de ver­le­de jaar hul Bok­de­buut ge­maak het, sal ook vir die A­span uit­draf.

Suid­A­fri­ka se naas­bes­tes sal vol­gen­de maand teen die Fran­se be­soe­kers in Dur­ban en So­we­to speel. Af­ge­sien van die klom­pie S­pring­bok­ke, is ver­skeie jong en op­win­den­de spe­lers deel van die groep van 26 spe­lers. Die span sal weer deur Jo­han Ac­ker­mann van die Leeus ge­brei word.

Com­brinck, wat on­langs van ’n be­se­ring her­stel het, vorm deel van ’n op­win­den­de ag­ter­lyn saam met, on­der meer, Fran­cois Ven­ter van die C­hee­tahs, Ma­ka­zo­le Ma­pim­pi en Li­ on­el Cron­je, al­bei van die Kings.

Die span spog ook met s­terk jong stut­te soos Wil­co Louw en T­ho­mas du Toit.

SA A­span: Voor­spe­lers: Ru­an Bo­tha (slot), U­zair Cas­siem (los­voor­spe­ler), Chris Cloe­te (los­voor­spe­ler), T­ho­mas du Toit (stut), An­dries Fer­rei­ra (slot), Ja­son Jen­kins (slot), Wil­co Louw (stut), Je­an­Luc du P­reez (los­voor­spe­ler), Fran­co Ma­rais (ha­ker), Ox N­che (stut), Sik­hum­bu­zo Nots­he (los­voor­spe­ler), An­di­sa Nt­si­la (los­voor­spe­ler), T­re­vor Ny­a­ka­ne (stut), Ra­mo­ne Sa­mu­els (ha­ker).

Ag­ter­spe­lers: Ru­an Com­brinck (vleu­el), Li­o­nel Cron­jé (los­ska­kel), Ju­an de Jongh (sen­ter), War­rick Ge­lant (heel­ag­ter), Ma­ka­zo­le Ma­pim­pi (vleu­el), Li­o­nel Ma­poe (sen­ter), De­waldt Du­ve­na­ge (skrum­ska­kel), Jam­ba U­len­go (vleu­el), Fran­cois Ven­ter (sen­ter), Ja­no Ver­maak (skrum­ska­kel), Ha­rold Vor­ster (sen­ter), F­red Zei­lin­ga (los­ska­kel). – S­port­re­dak­sie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.