Bis­marck du P­les­sis

Beeld - - Sport -

Du P­les­sis is waar­skyn­lik steeds een van die wê­reld se voor­ste ha­kers en kon waar­de toe­ge­voeg het in ’n po­si­sie waar die ge­ko­se Bok­kan­di­da­te oor min er­va­ring teen die Fran­se gaan be­skik.

Die an­der ha­kers in die groep is Mal­colm Marx (twee toet­se), Bon­gi M­bo­nam­bi (vyf toet­se) en C­hi­li­boy Ra­le­pel­le (26 toet­se). Ra­le­pel­le was eg­ter in 2013 laas in ’n Bok­span.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.