Li­o­nel Cron­jé

Beeld - - Sport -

Daar kan ge­praat word oor Cron­jé se aan­val­len­de flair en goeie tak­tie­se skop­werk. Sy stel­skop­werk en lei­er­skap kan selfs ge­noem word. Die waar­heid is dit: Suid­A­fri­ka se los­ska­kel met die bes­te spel­peil in van­jaar se Su­per­reeks is oor die hoof ge­sien.

El­ton Jan­tjies is al spe­si­a­lis­los­ska­kel in die Bok­groep. Frans S­teyn kan daar in­ge­span word en moont­lik Dil­lyn Leyds, maar wat as Jan­tjies of S­teyn seer­kry of suk­kel?

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.