Fran­cois Ven­ter

Beeld - - Sport -

Ven­ter was die af­ge­lo­pe paar sei­soe­ne een van die be­sten­dig­ste bui­te­sen­ters in Su­per­rug­by en het die S­pring­bok­ke se nr. 13­trui in die span se laas­te toets ver­le­de jaar teen Wal­lis ge­dra.

Sy sta­tis­tie­ke op die aan­val en die ver­de­di­ging maak van hom een van van­jaar se ge­vaar­li­ke bui­te­sen­ters in Su­per­rug­by. Sy lei­er­skap sou waar­skyn­lik ook waar­de ge­bied het aan ’n span wat in ’n her­bou­fa­se is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.