Ru­an Com­brinck

Beeld - - Sport -

Com­brinck het pas van ’n be­se­ring te­rug­ge­keer, maar da­de­lik sy ge­hal­te on­der­streep met twee skit­ter­drieë vir die Leeus teen die Bul­le die af­ge­lo­pe na­week. Hy was ook een van die min uit­blin­kers vir die Bok­ke in 2016.

Die S­tor­mers­sen­ter Da­mi­an de Al­len­de is daar­teen­oor ná ’n suk­kel­sei­soen ver­le­de jaar en slegs 91 mi­nu­te se Su­per­rug­by in 2017, stééds ge­kies.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.