Je­an­Luc du P­reez

Beeld - - Sport -

Du P­reez is ’n vol­maak­te kan­di­daat om die S­pring­bok­ke se nr. 7­trui te dra. Hy is ’n ti­pie­se Suid­A­fri­kaan­se steel­kant­flank, met die ge­wig (113 kg) en leng­te (1,94 m) om ’n fi­sie­ke fak­tor op toets­vlak te wees.

Hy is ook goed in die lyn­sta­ne en ’n s­terk ver­de­di­ger met goeie bal­vaar­dig­he­de. In die af­we­sig­heid van ’n spe­si­a­lis­bal­jag­ter kan die Kings se Chris Cloe­te hom ook on­ge­luk­kig ag om nie in die groep te wees nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.