T­ho­mas du Toit

Beeld - - Sport -

Een van SA se sterk­ste skrum­wer­kers kan hom on­ge­luk­kig ag dat hy ag­ter ’n paar an­der los­kop­stut­te wat moont­lik nie oor die­self­de ta­lent be­skik nie, in die tou staan.

Dié 22­ja­ri­ge reus (1,88 m en 136 kg) is steeds jonk, so daar is hoop vir die toe­koms in die Groen­en­goud.

’n Spe­ler wat in die­self­de ka­te­go­rie as Du Toit val, is die S­tor­mers se jong vas­kop­stut Wil­co Louw.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.