Wat sê jy?

S­tuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Front Page -

Ru­dy Pai­ge en Ray­mond R­hu­le in Bok­groep. On­der­skei­de­lik sta­dig­ste diens en heel vrot­ste ver­de­di­ging. Wan­neer gaan Toe­tie reg­tig eer­lik pro­beer wees? Ai tog, hier kom groot ver­driet. – Andrew

Al weer die­self­de ou sto­rie en wie gaan die sleg­ste daar­van af­kom? Ons ar­me kap­tein, War­ren W­hi­te­ley. Waar is Ru­an Ac­ker­mann en K­wag­ga S­mith? – Da­vid, Mar­ga­te

K­wag­ga is nie ge­kies vir die S­pring­bok­span nie. Soek se­ker net S­pring­bok­ke daar. – Omu

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.