Taal­ken­ner Van Huys­steen dien nou in ATKV­di­rek­sie

Beeld - - Nuus -

Prof. Ger­hard van Huys­steen, do­sent in A­fri­kaan­se taal­kun­de aan die Noord­wesU­ni­ver­si­teit en skry­wer van Beeld se week­lik­se taal­ru­briek, is tot die ATKV se di­rek­sie ver­kies.

Hy kry die por­te­feul­je kul­tuur en taal. Hy is ook voor­sit­ter van die Suid­A­fri­kaan­se A­ka­de­mie vir We­ten­skap en Kuns se taal­kom­mis­sie.

Op die ATKV se al­ge­me­ne jaar­ver­ga­de­ring gis­ter is JP Land­man, po­li­tie­ke en e­ko­no­mie­se ont­le­der, tot die di­rek­sie her­kies vir die por­te­feul­je stra­te­gie.

B­rid­git­te Mat­hews, hui­di­ge on­der­voor­sit­ter, is tot die por­te­feul­je fi­nan­sies her­kies.

Prof. Ger­hard van Huys­steen

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.