S­kool­hoof 3 maan­de on­be­taald ge­skors

Beeld - - Front Page - Han­nes Kru­ger

Jor­rie Jor­daan, hoof van die Ho­ër­skool Lin­den in Jo­han­nes­burg, moet vir drie maan­de tuis­bly son­der ’n sa­la­ris na­dat die de­par­te­ment van on­der­wys hom skul­dig be­vind het op klag­te van wan­be­ste­ding van geld en die mis­bruik van sy pos.

Hy het ook ’n fi­na­le ge­skre­we waar­sku­wing ge­kry en is vry­ge­spreek op twee klag­te van die oor­tre­ding van be­leid.

Vol­gens Ou­pa Bo­di­be, waar­ne­men­de woord­voer­der van die Gau­teng­se on­der­wys­de­par­te­ment, sal Jor­daan op 30 Ju­nie sy plig­te her­vat.

Bo­di­be het vroe­ër ge­sê Jor­daan het leer­lin­ge on­wet­tig ge­bruik om toe­gangs­geld by ’n ge­leent­heid by die U­ni­ver­si­teit van Jo­han­nes­burg in te sa­mel.

Hy het die skool se geld­sa­ke wan­be­stuur deur on­der meer be­ta­lings goed te keur voor­dat goe­de­re ge­le­wer is en dit het tot fi­nan­si­ë­le ver­lie­se ge­lei.

Die klag­te teen hom sluit ver­der in dat hy on­der meer ’n skool­bus ge­bruik het om ’n rug­by­u­nie te ver­voer.

Vol­gens Ro­nel de Wet, voor­sit­ter van die be­heer­lig­gaam, be­skou die Ho­ër­skool Lin­den nou die saak as af­ge­han­del.

“Die Ho­ër­skool Lin­den het weer be­wys dat hy uit­da­gings kaal­vuis pak en oor­kom.”

Vol­gens De Wet tree die skool tel­ke­ma­le ster­ker na vo­re.

“Ek kan met oor­tui­ging be­ves­tig dat dit meer as goed gaan by die Ho­ër­skool Lin­den,” sê De Wet.

Jor­rie Jor­daan

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.