Crui­se sê ‘Top Gun 2’ is op pad

Beeld - - Front Page - – Reu­ters

Top Gun 2 is be­slis op pad, sê die rol­prent­ster Tom Crui­se.

Hy het gis­ter in die Aus­tra­lie­se TV-pro­gram Sun­ri­se be­ves­tig die ge­rug oor ’n ver­volg van die ge­wil­de fliek van die 1980’s is waar. “Ek gaan waar­skyn­lik in die vol­gen­de jaar met ver­fil­ming be­gin.”

Crui­se doen nou be­mar­king vir sy jong­ste rol­prent, The Mum­my.

In Top Gun het hy die rol van die par­man­ti­ge vlie­ë­nier Ma­ve­rick ver­tolk. Kelly M­cGil­lis het die vrou­li­ke hoof­rol ge­speel.

Ma­ve­rick was een van die top­stu­den­te in ’n A­me­ri­kaan­se op­lei­dings­kamp vir mi­li­tê­re vlie­ë­niers en het be­trok­ke ge­raak in wed­y­we­ring met ’n me­de­vlie­ë­nier, ver­tolk deur Val Kil­mer.

Dié rol­prent van Pa­ra­mount Pic­tu­res het Crui­se se loop­baan as wê­reld­be­ken­de ak­sie­ster be­gin en meer as $350 mil­joen ver­dien.

Tom Crui­se en Kelly M­cGil­lis in Top Gun.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.