SA blom­me kry 35ste keer goud

‘S­kou lok baie toe­ris­te na land’

Beeld - - Nuus - A­let Jou­bert

Suid-A­fri­ka se blom­me­prag is weer met ’n goue me­dal­je be­kroon op die jaar­lik­se C­hel­se­a­blom­me­skou in En­ge­land.

Dit is die 35ste goue me­dal­je in die 42 jaar dat Suid-A­fri­ka daar deel­ge­neem het.

Die land het ook vir die eer­ste keer die pre­si­dents­prys van die Royal Hor­ti­cul­tu­ral So­cie­ty ont­vang.

“Die pre­si­dents­prys het ons wild­ste ver­wag­tin­ge oor­tref,” sê Da­vid Da­vid­son en Ray Hud­son, ont­wer­pers van die uit­stal­ling van die Suid-A­fri­kaan­se Na­si­o­na­le Bi­o­di­ver­si­teits­in­sti­tuut (San­bi) in ’n ver­kla­ring.

Dit is vol­gens hul­le al­les te dan­ke aan span­werk van die San­bi-per­so­neel en vry­wil­li­gers.

Die ron­de uit­stal­ling beeld Suid-A­fri­ka se ryk biodiversiteit uit, met die Kaap­se blom­me­ryk wat teen die ag­ter­grond van ’n reu­se­fo­to van die Kir­sten­boschbo­ta­nie­se tuin pryk. Aan die an­der kant vorm ’n fo­to van die wa­ter­val by die Wal­ter Si­su­lu­na­si­o­na­le bo­ta­nie­se tuin in Roo­de­poort die ag­ter­grond. Eup­hor­bi­as, aal­wy­ne en ma­de­lie­fies trek hier die oog. Plan­te wat al tien na­si­o­na­le bo­ta­nie­se tui­ne ver­teen­woor­dig, is in die uit­stal­ling op­ge­neem on­der die te­ma “Win­dows on Bi­o­di­ver­si­ty”.

“Die ryk­dom van ons biodiversiteit is een van die land se groot­ste na­tuur­li­ke ba­tes. By­kans 10% van die wê­reld se plan­te is in­heems in Suid-A­fri­ka,” sê dr. Tanya A­bra­ham­se, San­bi se uit­voe­ren­de hoof.

Lihle Dla­mi­ni, di­rek­teur van be­mar­king en kom­mu­ni­ka­sie van San­bi, sê die pry­se be­klem- toon die waarde van bo­ta­nie­se tui­ne vir toe­ris­me.

“Die uit­stal­ling gee ’n blik op die land se bo­ta­nie­se er­fe­nis en baie men­se be­sluit om Suid-A­fri­ka te be­soek na­dat hul­le die uit­stal­ling ge­sien het.”

By­kans 150 000 men­se be­soek jaar­liks die C­hel­sea-blom­me­skou, wat in die Eu­ro­pe­se len­te plaas­vind. In Suid-A­fri­ka is dit laat herfs, daar­om ge­niet die Kaap­se fyn­bos wat nou blom voor­rang in die uit­stal­ling, al­dus die me­di­a­ver­kla­ring.

Suid-A­fri­ka neem se­dert 1976 aan die blom­me­skou deel en is voor­heen deur die des­tyd­se de­par­te­ment van bui­te­land­se sa­ke ge­borg. Se­dert 1995 is die uit­stal­ling af­hank­lik van pri­va­te bor­ge en eie geld­in­sa­me­ling.

Die mal­se kleu­re van Kaap­se fyn­bos is ’n groot trek­pleis­ter.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.