Rock­groep Li­ve kom na Suid­A­fri­ka

Beeld - - Nuus - Son­ne­kus – Simon

Die rock­groep Li­ve kom in No­vem­ber na Suid-A­fri­ka.

Dié groep van Penn­sil­va­nië in A­me­ri­ka is be­kend vir tref­fers soos “The Dolphin’s Cry”, “Lig­ht­ning Cras­hes” en “I Al­o­ne”.

Hy tree op 7 No­vem­ber in die Grand A­re­na van die Gran­dWe­st­ca­si­no in Kaap­stad op en op 10 No­vem­ber in die Sun A­re­na by Ti­me Squa­re in P­re­to­ria.

Die maat­skap­py AMP E­vents, wat die rock­groep Pix­ies vroe­ër van­jaar na Suid-A­fri­ka ge­bring het, re­ël die kon­ser­te.

Hy het gis­ter­og­gend op sy Fa­ce­book­blad ’n vi­deo ge­plaas waar­in Ed Ko­wal­czyk, C­had Tay­lor, Pat- rick Dahl­hei­mer en C­had Gra­cey van die groep die aan­kon­di­ging doen.

“Hal­lo, Suid-A­fri­ka. Ons kom sien jul­le in No­vem­ber in Kaap­stad en in P­re­to­ria. Wees reg!” sê Ko­wal­czyk, die voor­san­ger wat in 2015 op sy eie ’n a­koes­tie­se toer in Suid-A­fri­ka ge­hou het.

Fo­to: GETTY

Ed Ko­wal­czyk

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.