Speur­der draai by dood om

Oor­leef ses sko­te: 3 in maag, 1 in bors

Beeld - - Nuus - Ü­gen Vos

15 mi­nu­te, on­der­vin­ding en ge­luk is al wat tus­sen le­we en dood ge­staan het toe ’n speur­ser­sant ses keer deur ’n ro­wer­ben­de ge­skiet is.

S­peur­sers. Ger­rit S­mit (49) van die Sand­ton-po­li­sie­kan­toor wat ver­al op be­dro­gon­der­soe­ke fo­kus, het op 29 Maart om­streeks 20:30 wak­ker ge­skrik.

“Ek het wak­ker ge­word en ge­hoor hoe my vrou skree en toe sien ek daar staan ’n man met ’n ge­weer teen haar kop. Die eer­ste ge­dag­te wat deur my kop ge­flits het, is hul­le gaan haar dood­skiet,” het S­mit gis­ter in sy hos­pi­taal­bed ge­sê.

Hy het sy eie vuur­wa­pen ge­gryp en na sy vrou (43) ge­hard­loop.

Die rowers het hom een keer in die bors, drie keer in die maag en een keer in al­bei die han­de ge­skiet. Hy het die af­ge­lo­pe twee maan­de in die Mil­park­hos­pi­taal deur­ge­bring en is eers on­langs van die waak­saal na ’n ge­wo­ne saal ge­skuif.

Vol­gens S­mit was sy vrou op pad na hul vyf­ja­ri­ge seun en ne­ge­ja­ri­ge dog­ter se ka­mer toe een van die rowers haar oor­val het.

Ná die skie­te­ry het die rowers op die vlug ge­slaan. Sy vrou het “bin­ne vyf mi­nu­te” met hom na die Mil­park-hos­pi­taal ge­jaag waar dok­ters ge­spook het om hom aan die le­we te hou.

“Ek het se­ker om­trent die helf­te van my bloed ver­loor,” sê S­mit.

“Die dok­ters sê as ek 15 mi­nu­te la­ter by die hos­pi­taal was, sou ek se­ker­lik dood ge­wees het. Ge­luk­kig was tyd en er­va­ring aan ons kant. Die dok­ter wat my be­han­del het, was ook net die reg­te per­soon. Hy moet se­ker die bes­te dok­ter in die wê­reld wees en ek is dank­baar dat hy my le­we kon red.

“Ek het by die dood om­ge­draai en is net baie bly ek le­we nog en gaan ho­pe­lik ten vol­le her­stel. Dit is maar ’n sta­di­ge pro­ses en ek is nog in baie pyn en het staal­pen­ne in al­bei my han­de, maar is baie dank­baar.

“My vrou en kin­ders is nog baie ge­trau­ma­ti­seerd en kry trau­ma­be­ra­ding, maar dit is da­rem om­trent nou twee maan­de la­ter. Dit gaan nou baie be­ter met al­mal, maar ’n mens kan maar sien die ska­de is daar on­der die op­per­vlak.”

Vol­gens S­mit was min­stens twee en moont­lik drie of meer rowers by die aan­val be­trok­ke. Hul­le het net sy vrou se sel­foon ge­buit.

“Ek dink dit is maar ’n ge­val van ’n roof­tog wat ver­keerd ge­gaan het; hul­le (die rowers) het nie ver­wag ek sal daar wees nie.”

Fo­to: FACEBOOK

S­peur­sers. Ger­rit S­mit in die hos­pi­taal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.