Wer­ker ty­dens roof­tog ver­moor

Beeld - - Nuus - – E­li­se Tem­pel­hoff

’n Wer­ker (32) op die klein­hoe­we Plaat­kop­pie bui­te Mey­er­ton is Dins­dag­mid­dag in ’n roof­tog in sy huis ver­moor.

Hy is ge­wurg, ge­slaan en sy voe­te en han­de is met draad vas­ge­bind, sê kapt. Au­brey Moop­e­loa, woord­voer­der van die po­li­sie in Se­di­beng.

Sy werk­ge­wer het sy lyk in die deur van sy huis ge­kry.

Die werk­ge­wer het la­ter ag­ter­ge­kom dat daar ook by sy eie huis in­ge­breek is. ’n Volks­wa­gen Po­lo met die re­gis­tra­sie­nom­mer JBD 619 is ook ge­steel. E­nig­ie­mand met in­lig­ting word ge­vra om Moop­e­loa by 079 694 6749 te bel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.