Mil­joe­ne ran­de se ska­de toe Mooi­kloof­sub­sta­sie aan die brand raak

Beeld - - Nuus - – And­rea K­ü­sel

’n Brand by die Mooi­kloof­sub­sta­sie in die oos­te van P­re­to­ria eer­gis­ter het ska­de van et­li­ke mil­joe­ne ran­de aan­ge­rig.

“Die kos­te van die ska­de aan die twee stel­le pa­ne­le, dak­ke en ka­bels is na ra­ming so­wat R45 mil­joen,” het Sel­by Bo­ka­ba, woord- voer­der van die Tshwa­ne­me­tro, gis­ter in ’n ver­kla­ring ge­sê. Die oor­saak daar­van is nog nie be­kend nie.

So­wat 11 voor­ste­de was et- li­keu­re lank son­der krag weens die brand. Die krag sou na ver­wag­ting teen mid­der­nag her­stel wees.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.