Blo­kraai 13 397

Beeld - - Wêreld-­beeld -

Dwars: 1. Diep on­ge­luk­kig 4. Be­ska­dig of be­las­ter 7. Ge­lyk maak 8. Ie­mand wat nie aan God glo nie 9. Moei­lik, soos ’n pro­bleem 10. Hart­kramp 12. Soort wyn 15. Los­geld be­taal 17. I­dee, ge­dag­te 18. Ge­kloof 19. Oor­ma­ti­ge hoe­veel­heid 20. Pa­pe­gaai­soort Af: 1. Gek­heid 2. Lief en dier­baar 3. By voor­keur 4. Grond om­woel soos ’n hoen­der 5. Die­self­de 6. Ou­to­kraat 10. Sta­dig in mu­siek 11. Sel­kern 13. Roof­dier 14. Streek in Frank­ryk, ook een­maal ’n deel van die Duit­se Ryk 15. Met ’n wrang smaak 16. As hul­le dans, is die gort gaar Op­los­sing van 13 396 Dwars: 1. Prys; 8. Kom­kom­mers; 9. Klip­hard; 10. Leem; 12. Bas­ter; 14. Ron­der; 15. Vit­ter; 17. Woe­lig; 18. Le­vi; 19. Ges­ple­te; 21. Maan­lig­nag; 22. A­men. Af: 2. Re­ël­ma­ti­ge; 3. Skep; 4. Om­vaar; 5. Son­der; 6. Sma­len­de; 7. A­sem; 11. E­we­wig­ti­ge; 13. Tot siens; 16. Reg­tig; 17. We­sens; 18. Lamp; 20. Li­ga.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.