Ver­e­ni­ging van jag­ters ‘kan skeur’

P­re­si­dent be­dank oor kon­flik

Beeld - - Nuus - E­li­se Tem­pel­hoff

’n S­torm het gis­ter in die jag­ge­meen­skap los­ge­bars na­dat S­tan Bur­ger Dins­dag­aand as p­re­si­dent van die Pro­fes­si­o­ne­le Jag­ters­ver­e­ni­ging van Suid-A­fri­ka (P­ha­sa) be­dank het weens kon­flik in die or­ga­ni­sa­sie oor geblikte leeujag.

Bur­ger sê in sy be­dan­kings­brief erns­ti­ge uit­da­gings staar jag­ver­e­ni­gings oor die he­le wê­reld heen in die ge­sig.

“P­ha­sa is geen uit­son­de­ring nie.”

Hy er­ken in die brief daar is ver­deeld­heid in P­ha­sa en dat sy be­dan­king “ho­pe­lik” weer een­heid in die ver­e­ni­ging sal bring.

Bur­ger is be­kend om die sterk stand­punt teen geblikte leeujag wat hy die af­ge­lo­pe twee jaar in­ge­neem het.

P­ha­sa het in 2015 be­sluit hy gaan die geblikte jag of teel van leeus nie on­der­steun nie en het van die “leeu­man­ne” ge­skors wat dit nie wou on­der­te­ken nie.

Van die leeu­telers wat uit P­ha­sa ge­skors is, het ’n hof­aan­soek in­ge­dien om die or­ga­ni­sa­sie te dwing om hul­le weer op te neem.

Die leeu­telers het die saak op ’n teg­nie­se ba­sis ge­wen.

Na wat be­trou­baar ver­neem word, gaan so­wat 20 leeu­telers en P­ha­sa-le­de bin­ne­kort aan tug­ver­ho­re on­der­werp word.

’n A­no­nie­me bron waar­sku dat P­ha­sa dreig om te skeur.

Bur­ger wei­er om kom­men­taar oor sy be­dan­king te le­wer om­dat hy ’n ver­trou­lik­heids­oor­een­koms met die par­tye in P­ha­sa on­der­te­ken het.

Hy sê hy bly wel lid van die ver­e­ni­ging en sal hom steeds teen hier­die “on­e­tie­se” be­dryf be­y­wer.

Da­ne­ne van der West­huy­zen, p­re­si­dent van die Na­mi­bie­se Pro­fes­si­o­ne­le Jag­ters­ver­e­ni­ging (Napha), het gis­ter in ’n brief ge­sê hul­le het met skok van Bur­ger se be- dan­king ver­neem.

“Napha wens Bur­ger ge­luk met die sterk stand­punt wat hy in­neem teen die geblikte teel en jag van leeus.

“Dit is eg­ter jam­mer dat hy – in ’n po­ging om hom­self van hier­die prak­tyk te dis­tan­si­eer – ge­nood­saak was om as p­re­si­dent te be­dank.

“Dit is ’n tra­gie­se dag vir die jag­be­dryf in A­fri­ka.

“Suid-A­fri­ka is tans die e­nig­ste land ter wê­reld waar hier­die prak­tyk (geblikte leeujag) wet­tig is.”

Napha meen hier­die prak­tyk bring e­tie­se jag, waar jag­ters wild wil be­waar deur te jag, ook on­der ver­den­king.

“Geblikte leeujag het ’n di­rek­te ne­ga­tie­we in­vloed op jag in al­le A­fri­ka­lan­de.”

Napha meen die­ge­ne wat geblikte leeujag on­der­steun, neem die kos uit die mond van ge­meen­skap­pe wat af­hank­lik is van e­tie­se jag.

Lui­dens ’n ver­kla­ring van P­ha­sa gaan D­ries van Col­ler die lei­sels by Bur­ger oor­neem.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.