SA fran­chi­ses kort een­vor­mig­heid

Beeld - - Kommertaar - Wi­kus Louw, Drie Riviere

Dit is al­om­be­kend dat Nieu-See­land se fran­chi­ses die­self­de spel­pa­troon het en dat hul on­der­skeie af­rig­ters die­self­de doel­wit­te het – in be­lang van die All Blacks.

Suid-A­fri­kaan­se spe­lers het baie ta­lent, maar el­ke af­rig­ter wil sy eie spel­pa­troon af­dwing. Ons S­pring­bok-af­rig­ter moet een­vor­mig­heid on­der die ver­skil­len­de af­rig­ters kry. In­dien hy en die fran­chi­se-af­rig­ters nie kan oor­een­stem nie, sal ons nie suk­ses­vol wees nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.