Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelbad - – Le­ser – Ger­tM, Se­cun­da – Fran­cois, B­rits – George, El­do­rai­gne – Hen­nie, T­he­re­sa Park – Jo­han – And­re van C/vil­le – Da­vid, P­re­to­ria – Re­nier, Rand­burg – Ben, eMa­lahle­ni (Wit­bank) – Be­st – Er­tjies, Kemp­ton – Da­nie, M­bom­be­la (Nel­spruit) – Chris Ven­ter, Pot

SMS’e kos R1,50 SMS’e met die naam en plek van die skry­wer kry voor­keur. SMS’e son­der ‘n naam of skuil­naam word nie oor­weeg nie. V Waar­om is Ju­li­us so stil? Is hy dalk be­sig om die EFF en ANC by­me­kaar te bring ná Zu­ma se heen­gaan? Ad­junk­pre­si­dent Ju­li­us sal re­geer en p­re­si­dent Ra­map­ho­sa sal boer.

VDaar is baie mak­lik ont­slae ge­raak van PW Bo­tha deur se­ke­re van sy mi­nis­ters. Hoe­kom kan Cy­ril Ra­map­ho­sa dit nie ook doen nie? Cy­ril is die e­nig­ste een wat die land se e­ko­no­mie gaan red.

VIs dit net ek wat JZ se stil­te as erg on­heil­spel­lend er­vaar? Ver­wag die erg­ste.

VS­ka­pie van Pot­chef­stroom, Dou­lie, Ben Wait en Le­ser, met al­le re­spek, ek dink jul­le mis die punt oor die swaar­kry in jul ver­le­de. Wat jul­le skyn­baar nie be­sef nie, is dat ons in ’n stel­sel of be­de­ling ge­bo­re is en groot­ge­word het waar dit wel moont­lik was om, ten spy­te van ar­moe­de en ge­brek, deur har­de werk en deur­set­tings­ver­moë nog bo uit te kom.

VDie A­fri­kaan­se tyd­skrif­te is tog so be­hep met die En­gel­se ko­nings­fa­mi­lie. Hul­le is niks van ons nie. Hoe kan ons so gou ver­geet hoe die En­gel­se ko­nin­gin Vic­to­ria en haar tra­wan­te ons Boe­re­volk ge­mar­tel en so te sê uit­ge­moor het? Het ons so gou ver­geet? V Já, Piet B, nood­diens­wer­kers wat op Son­dae men­se in nood help, is reg­uit op pad hel toe, nè.

VEk is se­ker dat al­le reg­den­ken­de men­se, dwars­deur die wê­reld, saam met jou en jou spot­prent treur. Mooi, Ni­ël.

VDie Bok­ke wat ge­kies is, kan die Fran­se klop. hoe­kom wag al­mal wat so oor die span kla nie dat die toet­se ge­speel word voor­dat hul­le be­gin kla nie?

VKan dit waar wees! Dit lyk of Al­lis­ter Coet­zee ’n k­lein bie­tjie uit sy ar­ro­gan­te fou­te leer. Ek

VDie­self­de vrot af­rig­ter, die­self­de vrot re­sul­ta­te sal volg.

VMy hart bloei om­dat ons Faf as skrum­ska­kel ver­loor het. Hy is ons bes­te, blit­sig­ste man. Hou­gaard is pa­te­ties en skop al­e­wig bal­be­sit weg. Waar­om klou Coet­zee so vas aan hom? Ek voor­sien weer ’n don­ker Bok­jaar.

VDa­mi­an de Al­len­de is die Bok­ke se dood­steek. Hy speel te diep en ste­ri­li­seer al­mal aan sy bui­te­kant. Moet hom glad nie saam met Jan­tjies ge­bruik nie. Hul sty­le bots lood­reg.

VO el­len­de! Daar kies Toe­tie al weer vir Da­mi­an de Al­len­de. Wat ’n ramp.

VGe­luk, Al­lis­ter, ek dink jy het re­de­lik raak­ge­vat met jou keu­ses, maar Lood de Ja­ger, Da­mi­an de Al­len­de en Ru­dy Paige ver­ras my, ver­al De Al­len­de – wens ek kon weet wat jy in die “kop­on­der­ste­bo­in­storm”­sen­ter sien.

VEk wil aan Frans Prins­loo sê: Jy’s ’n wa­re on­der­steu­ner van die Bul­le, wat reg is. Ek is ja­re ’n Leeu­on­der­steu­ner en ons pluk die vrug­te van­ V Cor­rie, ek stem saam, die a­part­heids­re­ge­ring was ook kor­rup, maar met die ver­skil dat hy da­rem geld in die staats­var­kie ge­los het vir diens­le­we­ring en die in­stand­hou­ding van hos­pi­ta­le en paaie ens.

VEk won­der soms oor die “pro­bleem­die­re” wat glo van kant ge­maak moet word: Is dit nie net maar dat ons mens­dom on­be­perk aan­teel en dan so ’n dier se leef­ruim­te be­dreig nie? Ek won­der soms wat­ter by­drae men­se tot die sa­me­le­wing le­wer en of hul­le nie net pa­ra­sie­te is nie.

VAs mi­nis­ter van kom­mu­ni­ka­sie het Faith Mut­ham­bi die SAUK tot in ban­krot­skap in re­geer. Nou pak sy die staats­diens! Waar­heen nou?

VTen­der­skan­da­le is nou so al­ge­meen in SuidA­fri­ka, ons is nie eens meer ge­skok nie! Dit be­te­ken die­self­de as: “Ons het brood ge­koop.”

Ro­ger Moo­re

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.