Nu­we bieg­kom­mis­sie

Beeld - - Middelbad -

Die on­lang­se ver­slag van die Suid­A­fri­kaan­se Raad van Ker­ke oor staat­skaping is vol­gens som­mi­ge die voor­lo­per tot ’n nu­we “waar­heids­kom­mis­sie”, maar dié keer oor kor­rup­sie. Die bur­ger­li­ke or­ga­ni­sa­sie Ou­ta werk glo ook aan so ’n kon­sep. Die ra­si­o­naal is glo dat dit on­moont­lik gaan wees om al­le kor­rup­te staats­amp­te­na­re en po­li­ti­ci op te spoor en te ver­volg. Voor so ’n kom­mis­sie kan hul­le dan am­nes­tie kry as hul­le al­les ver­tel en aan­dui waar die buit ver­steek is. Wil­lem Louw van Cen­tu­ri­on wen dié week se vir sy bul­fo­to van oor­see. Stuur by­dra­es aan lood@beeld.com of SMS na 45571 met die woord Lood voor­aan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.