Zu­ma troef nou selfs Hol­ly­wood se ‘Rocky’

Beeld - - Middelbad -

In­dien die po­gings om van pres. Ja­cob Zu­ma ont­slae te raak ’n te­ma vir ’n Hol­ly­wood­fliek was, sou hy nou se­ker­lik die agt Rocky­flieks ver­by­ge­steek het vir die ne­gen­de uit­rei­king.

Hoe ook al dit sy, die ko­men­de na­week is dit weer tyd vir die ANC se na­si­o­na­le uit­voe­ren­de ko­mi­tee om te ver­ga­der en die mes­se is uit vir nog ’n aan­slag op Nom­mer Een. Die in­ter­ne ANC­twis oor B­ri­an Mo­le­fe se skou­spel­ag­ti­ge te­rug­keer is die kern van al­les, maar dit is dui­de­lik eer­der ’n slaan­stok as er­ge kom­mer oor die stand van Eskom. Skie­lik is daar ook ’n soort on­heil­spel­len­de stil­te in die ANC. Zu­ma se teen­stan­ders het al ge­leer as jy hom net kwes en nie heel­te­mal uit­ska­kel nie, slaan hy baie hard te­rug. V­re­se om die op­po­si­sie­par­tye ’n tri­omf­tog te gee in ’n mo­sie van wantroue en wil­de ge­rug­te oor ’n oor­een­koms tus­sen wy­fe­len­de Zu­ma­on­der­steu­ners en adj.pres. Cy­ril Ra­map­ho­sa is glo dié keer die dryf­veer.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.