Al­tyd plek op Lof­tus

Beeld - - Middelbad -

Dié stand­beeld in Frank­furt, Duits­land, is vol­gens Wil­lem Louw sim­bo­lies van die Bul­le se sei­soen. Lood hoor van die ou wat be­sluit het om wel die Bul­le in moei­li­ke tye te gaan on­der­steun. In be­ter tye moes hy al om­draai as Lof­tus vol is. Daar­om bel hy om se­ker te maak dat daar plek is. Die be­amp­te wat die te­le­foon ant­woord, sê toe vrien­de­lik: “Se­ker­lik is hier nog plek, me­neer! Wat­ter po­si­sie speel jy?”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.