Per­so­ne van die Week

Beeld - - Middelbad - RAAKVATTER: NAT VADOEK:

Pra­vin Gord­han. ’n Ou ge­reel­de in dié spa­sie. Dié keer is dit vir sy te­rug­keer as ge­wo­ne LP na die par­le­ment se ko­mi­tee­stel­sel. Daar hui­wer hy nie om in te klim on­der kor­rup­te ANC­mi­nis­ters nie.

Al weer Lyn­ne Brown, mi­nis­ter van o­pen­ba­re on­der­ne­mings. Haar o­pen­ba­re rond­val­le­ry oor B­ri­an Mo­le­fe en Eskom is nou for­meel die land se groot­ste o­pen­ba­re ver­leent­heid. On­ge­loof­lik.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.