Uit die Woord

Beeld - - Middelbad -

Aan­ge­sien jul­le saam met Chris­tus uit die dood op­ge­wek is, moet jul­le stre­we na die din­ge daar­bo waar Chris­tus is, waar Hy aan die reg­ter­hand van God sit. Rig jul­le ge­dag­tes op die din­ge wat daar­bo is, nie op die din­ge wat op die aar­de is nie, want jul­le het ge­ster­we, en jul­le le­we is saam met Chris­tus ver­bor­ge in God. – Kol. 3:1-3

Jul­le gees en ge­dag­tes moet nuut word; le­we as nu­we men­se wat as die beeld van God ge­skep is . . . – Ef. 4:23-24

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.