Sa­fa­ri-kle­re, seil van hoë ge­hal­te

Beeld - - Middelbad -

Sei­le vir My­le ver­skaf aan boe­re Po­ly­propy­le­ne- ge­weef­de sei­le in ’n ver­skei­den­heid groot­tes vir ’n wye ver­skei­den­heid ge­brui­ke.

Die on­der­ne­ming bied ’n goed­ko­per al­ter­na­tief aan wild­boe­re vir die bou van pas­sie­we bo­mas en vang­kra­le. Die sei­le is 160 g/m2 dik en word ge­la­mi­neer met ’n son­be­stan­de stof wat dit i­de­aal maak vir die warm Suid-A­fri­kaan­se son.

Die sei­le word in stan­daard groot­tes be­skik­baar ge­stel en kan mak­lik han­teer word in die pro­ses om dit op te hang.

Al­ter­na­tie­we ge­brui­ke vir die seil is die bou van hok­ke vir plaas­die­re om hul­le te be­skerm teen koue en nat weer, as­ook vir kam­peer­ders wat ’n grond­seil of af­skor­ting no­dig het.

Die TAG Sa­fa­ri-k­le­re­reeks word ook nou in Suid-A­fri­ka be­kend ge­stel en kan di­rek by hul­le ge­koop word. Dit word van 100% ka­toen ver­vaar­dig om te ver­se­ker dat jy met die bes­te ge­hal­te jou plaas­werk kan ver­rig. Die reeks be­staan uit op­sies van ge­mak­li­ke snit­te vir die bui­te­le­we.

Ons bied ook bor­duur- en ge­druk­te op­sies om jou han­dels­merk op die kle­re te plaas. Ska­kel ge­rus vir Lie­zel op 082 907 7613 of C­han­tel op 082 301 0649 vir ver­de­re in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.