Geld­in­sa­me­lings­kon­sert vir hom ge­hou

Beeld - - Kuns & Vermaak - Ma­ri­a­na Ma­lan

Op vier­ja­ri­ge ou­der­dom het Slo­vo Ma­gi­da die eer­ste keer vir Lu­ci­a­no Pa­va­rot­ti hoor sing. Sy ma het ’n CD huis toe ge­bring wat by haar werk uit­ge­gooi is en die seun het da­de­lik op dié sang ver­lief ge­raak.

Op 14-ja­ri­ge ou­der­dom het hy be­sluit hy wil ’n o­pe­ra­san­ger word. Hy het aan die U­ni­ver­si­teit van Kaap­stad be­gin stu­deer en met die aan­moe­di­ging van sy leer­mees­ters Ka­mal Khan en An­ge­lo Gob­ba­to werk hy aan die ver­vul­ling van sy dro­me.

Nou kry hy die ge­leent­heid om in Ju­lie van­jaar die rol van Ca­va­ra­dos­si in Tos­ca in die o­pe­ra­huis in Ca­ta­nia, Si­ci­lië, te gaan ver­tolk. Hy sal ook mees­ter­klas­se loop by die Me­di­ter­reen­se O­pe­ra­at­el­jee waar Khan die ar­tis­tie­ke

Slo­vo Ma­gi­da

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.