M­go­jo is nu­we p­re­si­dent van Ka­mer van Myn­we­se

Beeld - - Sake - El­vi­ra Wood

Mxo­li­si M­go­jo, uit­voe­ren­de hoof van Exx­a­ro Re­sour­ces, is gis­ter in Jo­han­nes­burg as die nu­we p­re­si­dent van die Ka­mer van Myn­we­se ver­kies.

Ro­ger Bax­ter, uit­voe­ren­de hoof van die Ka­mer, sê die keu­se van M­go­jo is een­pa­rig.

Ne­al Fro­ne­man en An­di­le Sang­qu is as ad­junk­pre­si­den­te her­kies, ter­wyl S­te­ve P­hi­ri, uit­voe­ren­de hoof van Royal Ba­fo­keng Pla­ti­num, as ’n der­de ad­junk­pre­si­dent ver­kies is. M­go­jo neem by Mi­ke Te­ke oor.

M­go­jo sê een van die be­lang­rik­ste fo­kus­pun­te vir die myn­bou­sek­tor is om die Wets­ont­werp op die Ont­wik­ke­ling van Mi­ne­ra­le- en Pe­tro­le­um­hulp­bron­ne (MPRDA) en die nu­we myn­bou­hand­ves te fi­na­li­seer.

“Die sek­tor kan nie son­der be­leid­se­ker­heid groei nie.”

M­go­jo sê ver­der die Ka­mer het ’n baie sterk span en hul­le sal voort­gaan om te help ver­se­ker die myn­bou­be­dryf word weer ’n steun­pi­laar vir die Suid-A­fri­kaan­se e­ko­no­mie.

M­go­jo het in Fe­bru­a­rie op die myn­bou-in­da­ba in Kaap­stad ge­sê daar moet weer ge­kyk word na die han­te­ring van swart e­ko­no­mie­se be­mag­ti­ging in myn­bou.

Fo­to: EL­VI­RA WOOD

Mxo­li­si M­go­jo, uit­voe­ren­de hoof van Exx­a­ro Re­sour­ces, is die nu­we p­re­si­dent van die Ka­mer van Myn­we­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.