Si­tu­a­sie in SA

Beeld - - Sake nuus -

Me­di­cli­nic se in­kom­ste in Sui­der­A­fri­ka het on­danks die trae groei in die ge­tal dae waar­op pa­si­ën­te in die hos­pi­taal deur­ge­bring in die boek­jaar met 7% tot R14,3 mil­jard ge­styg.

Die sty­ging is groot­liks te­weeg­ge­bring deur die in­kom­ste wat ’n pa­si­ënt per dag in die hos­pi­taal be­stee het. Dit het met 5,8% ge­styg. In die boek­jaar is 579 000 pa­si­ën­te in sy hos­pi­ta­le op­ge­neem, wat 4 000 of 0,6% meer as in die vo­ri­ge jaar is.

Die be­dryfs­wins het 15% tot R2,5 mil­jard ge­styg

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.