In sy­fers

Beeld - - Sake nuus -

In­kom­ste: Styg met 8% tot R13,22 mil­jard.

E­bit­dar: Ver­diens­te voor ren­te, be­las­ting, waar­de­ver­min­de­ring, af­skry­wings en huur (e­bit­dar) styg met 11% tot R5 mil­jard. Aan­ge­pas­te we­sens­ver­dien­ste: Styg met 6% tot R2 mil­jard.

Di­vi­dend: ’n Fi­na­le di­vi­dend van 70c per aan­deel bring die to­taal vir die jaar op R1,40 te staan.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.