Sa­la­ris­sty­gings klop in­fla­sie­koers nou net­net

Beeld - - Sake nuus - Vi­da Booy­sen

Die sty­ging in Suid-A­fri­ka­ners se ge­mid­del­de sa­la­ris ná af­trek­kings klop in­fla­sie nog, maar nie met veel nie.

Re­ë­le be­stee­ba­re sa­la­ris­se het in A­pril vir die twee­de ag­ter­een­vol­gen­de maand ge­styg. Die sty­ging van 1,1% op ’n maand­grond­slag was ’n raps la­er as Maart se toe­na­me van 1,3%, soos aan­ge­dui in die maan­de­lik­se Banks­er­vA­fri­cain­deks van be­stee­ba­re sa­la­ris­se (BDSI).

Die me­di­aan­sa­la­ris ná af­trek­kings is 2,2% ho­ër as ’n jaar ge­le­de. Dit is die sterk­ste sty­ging in 19 maan­de.

’n Ver­ho­ging in be­stee­ba­re sa­la­ris­se be­te­ken ge­woon­lik groei in klein­han­del­ver­ko­pe, aan­ge­sien ver­brui­kers kans sien om meer te be­stee aan al­les van kits­kos tot reis.

Maar vol­gens Mi­ke S­chüs­sler van E­co­no­mis­ts.co.za, wat die pei­ling na­mens Banks­erv doen, word die sty­ging in be­stee­ba­re sa­la­ris­se steeds ge­kort­wiek deur re­ë­le groei in per­soon­li­ke be­las­ting ná die be­las­ting­aan­pas­sings in die lands­be­gro­ting in Fe­bru­a­rie.

“Dit laat twy­fel ont­staan of die ver­ko­pe van duur­sa­me goe­de­re in hier­die la­e­groei­om­ge­wing sal styg, ver­al as ver­brui­kers­ver­troue laag bly.”

Ge­mid­deld be­land R13 958 in sa­la­ris­trek­kers se re­ke- nin­ge. Dié be­drag sluit nie die uit­wer­king van in­fla­sie in nie. Die ge­mid­del­de sa­la­ris soos deur die pei­ling ge­meet het in A­pril met R945 of 7,3% ge­styg.

In re­ë­le ter­me (met die uit­wer­king van in­fla­sie ver­re­ken) was die ge­mid­del­de sa­la­ris wat in die bank­re­ke­ning ge­de­po­neer word R13 755, ’n re­ë­le sty­ging van net R148 se­dert A­pril 2016.

Die ver­skil is te wy­te aan die ho­ër in­fla­sie­koers wat in 2016 ge­mid­deld 6,4% was. Die nu­we sa­la­ris­ver­ho­gings word op die hui­di­ge in­fla­sie­koers be­re­ken, wat be­sig is om te daal. Dit was in Maart 6,1% en die jong­ste VPIX-sy­fer vir A­pril is 5,3%.

Die me­di­aan­sa­la­ris in no­mi­na­le ter­me was R10 236, ’n ver­be­te­ring van R787 ver­ge­le­ke met ’n jaar ge­le­de.

S­chüs­sler sê ’n mens moet eg­ter in ge­dag­te hou dat die for­me­le sek­tor (be­staan­de uit groot en mid­del­slagon­der­ne­mings) se sa­la­ris­se in dié pei­ling ver­teen­woor­dig word.

“Net 14% van hier­die be­stee­ba­re sa­la­ris­se is min­der as R4 000 per maand – ’n aan­dui­ding dat die im­pak van die be­oog­de mi­ni­mum loon tot klei­ner on­der­ne­mings be­perk sal wees.”

Dit is on­waar­skyn­lik dat die hui­di­ge de­bat oor die im­pak van die in­stel­ling van ’n mi­ni­mum loon meer as 5% van die vol­tyd­se werk­mag in gro­ter maat­skap­pye of die staats­diens sal raak, sê S­chüs­sler.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.